Adverts

Posts Tagged ‘pampoenkoekies; afrikaans’

pampoenkoekies
Bestandele

  • 2 koppies pampoen
  • 1 koppie koekmeelblom
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 2 eetlepels suiker
  • knippie sout
  • 1 eier
  • bietjie melk
  • pypkaneel en suiker

Metode:

  • Kook pampoen tot sag en laat staan tot koud
  • Meng al die ander bestandele saam en voeg bietjie melk by
  • Voeg pampoen by die mengsel
  • Bak in olie
  • Gooi pypkaneel en suiker bo-oor