Bestandele:
1 pakkie versiersuiker
1 pakkie Marie beskuitjies
2 eiers
2 eetlepels kakao
500 gram margarine of botter
Metode:
- smelt botter en voeg versiersuiker by
- roer die kakao en goed geklitste eiers
- voeg gebreekte koekies by
- gooi in pan en sny in blokkies wanneer koud